Bugs2, 63 - Pretoria

Gauteng, South Africa

Bugs2 was recently online

About Me:

Almal sit die mooiste voetjie voor oor hulself hier..........eks plain Jane eerlik..........is opregte stoutgat........stort en slaap kaal en moerse klomp ander goed waaroor ek liewers gaan shut up ander pruim hier weer n tannie haar bloommer en raporteer my..........lol.
Eks maar net ook n man...kyk eers wat ek sien en as ek daarvan hou.....dan kyk ons hoe lyk die persoonlikheid..... Ek rook....is mal oor n vleisie braai soos al ons manne maar doen. Luv kos maak maar haat skottelgoed was.........maar my grootse fout wat ek het.....is my klein hartjie en my traantjies lek sommer maklik deur die vensters van my siel. Eks nie stink ryk nie maar ook nie n armgat nie. Onlangs afgetree en beplan om die karavaan ding te doen. Is n radio omroeper en het my eie You Tube kanaal. Soek maki om die ondervinding saam met my te deel soos ons die land deur kruis.
Het soos almal my swak punte en waarvan een is.........eks semi disleksies en spel soos n hoener.......lol
Ek het n sagte plekki vir n girl met sexy lyfi........gee nie om hoe oud sy is nie.......

Looking For:

A woman (40 - 62)

As jy van musiek hou en n fun girl is.........praat met my en asb .........geen oorgewig girls nie!!!!!! Klein biki mollig is fine. Eks n biki te jonk van gees vir die girls van my ouderdom.

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (not living with me)
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
182cm (5' 11.7")
Body Type:
Slim
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Grey

Work & Profession:

Education:
Advanced Degree
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Pretoria, Mamelodi, Centurion, Soshanguve, Cullinan, Olifantsfontein, Ga Rankuwa, Montana, The Willows, Colbyn, Riviera, Arcadia

Related Pretoria Dating Profiles:

All Rights Reserved