Dreameyes48, 54 - Pretoria

Gauteng, South Africa

About Me:

I'm a funny loving person straight talk when needed. Ek is afrikaans en engels maar hou meer van afrikaans prt. Baie independent vrou . Ek hou van die buite lewe en travel. Baie fam vriendlik. Hou van tuis kuier en heerlike gesels. Gods vresende dame . Kan met enige mens oor weg kom . Pas my gou aan by omstandighede. Soek respek want ek hou van next persoon respek . Hou van cuddle en drukkies is baie romantics. Hou van netheid en hou van kook .Mens is nooit perfek nie maar strewe daarna om jou maat te verstaan respek en in Al's by te staan . So eks nie perfek nie ook my fare share in lewe gehad so ek soek ook net n stil en respekvole vriend. Hou van hand uitsteek wa ek kan. Hardwerkende dame en hou van my partner spoil en goed laat voel .gewone plat OP die aarde geen uitsoekerige persoon nie. What you see is what you get. Laat ons vriende wees en dit van daar af neem. Niks is in een dag gebou nie Eks n geduldige mensie. Geen kansvTters en gold diggers nie . Ek is ook nie hier vir rykdom soek nie if n man wat agter my moet kyk nie ek kyk agter myself in lewe en hdt wat ek will he . Ek siek net liefde aandag respek .

Looking For:

A guy (40 - 65)

I'm here looking for friendship that can grow into the love that I've been waiting on . Neat independent caring guy. Must love too be with fam .share the fun with me cause I'm funny person . Godfiering person.

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (living with me sometimes)
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
Coloured
Height:
151cm (4' 11.4")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Auburn
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
Home
Income:
Solvent

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Centurion, Ga Rankuwa, Hartbeespoort, Mabopane, Mamelodi, Pretoria, Soshanguve, Montana, The Willows, Colbyn, Riviera

Related Pretoria Dating Profiles:

All Rights Reserved