Bianca Leja, 33 - Pretoria
Gauteng, South Africa
About Me:
Ek is Bianca Leja Beneke ñ blonde dame met groen oë en ñ baie outgoing persoonlikheid. Ek lag baie en is baie sprankelend, ek het ñ baie sagte hart en wil altyd mense help ek is mal oor son, see en strand maar, my hart lê in die Afrika bosveld. Ek is ñ dame wat goed na myself kyk en hou daarvan om op my beste te lyk ek glo daarin dat ñ vrou moet goed lyk want dan voel sy beter oor haarself so ek lewe ñ baie gesonde lewe en oefen elke dag maar, ek geniet ook al die lekker kosse so nou en dan ;) verder is ek maar net ñ gelukkige mens wat ñ verskil wil maak in mense se lewens. Die Here is ook ñ groot deel van my lewe sonder hom is ek niks.
As jy nog iets wil weet vra my maar.. :)
Much love xx
Looking For:
Ek soek ñ opregte en eerlike man wat nog respek het vir ñ vrou en iemand wat die Here in sy lewe het. Ek soek iemand met ñ goeie sin vir humor wat die lewe geniet en baie liefdevol is.