Mannetjie, 62 - Pretoria
Gauteng, South Africa
About Me:
Wel Ek is n baie rustige man ,Ek hou van Buite lewe,camp vis vang ,hou van eerlike vroue wat Nie baie drink Nie Ek hou van braai en potjie maak ,soek ma iemand wat Saam die lewe geniet wat Nie bang is om iets the doen nie en wat lief is Vir kinders Ek en my twee dogters Bly op een plot,my vriende Se Ek is baie goeie man en die rustigste wat Hulle ken Ek is Nie n aggeresief man Nie sal eerder baklei verhoed en WEG loop, Ek is baie eerlik en probeer ma Almal wat sukkel te help WA Ek Kan ,
Looking For:
Ek soek iemand wat hou van Buite lewe hou van Kamp braai sy Moet liefde vol wees en Nie Vir enige ding kwaad raak Nie ,net lewe geniet Saam my,,sy moenie baie drink Nie ,rook pla my nie sy Moet lief wees Vir diere ook, sy Moet vertou Kan word met as wat sy doen