maraai7, 78 - Pretoria
Gauteng, South Africa
About Me:
Ek is 'n 66 jarige weduwee met een afhanklike dogter. Ek sal myself beskryf as goed versorg en van middelmatige bou. Ek dink dat ek 'n mense mens is. Ek het 'n liefde vir tuinmaak, kamp en die natuur. Ek is lojaal, eerlik en opreg in my optrede teenoor my medemens. Geniet my familie en is 'n opregte vriendin. My omgewing en my mense baie belangrik, geniet die natuurlewe en reis baie. Ek is 'n berge en veld mens, die see het sy eie bekoring. Leef nie in die verlede nie en volg 'n positiewe pad vorentoe. Dinge wat my nie aanstaan nie is oneerlikheid.
Ek is 'n lid aan die Ou Apostel Kerk en neem my Godsdiens baie ernstig op.
Looking For:
Dit moet 'n ware man wees. Ek verkies iemand langer as ekself. Moet goeie morele standaarde hĂȘ en handhaaf en met my belangstellings kan aanpas. Wit Afrikaner.