Aquarius, 57 - Pretoria

Gauteng, South Africa

About Me:

Ek is maar a dood normale mens, ek is mal oor diere en die natuur. Ek is maar a introvert tot ek mense leer ken het, kom gewoonlik oor die weg met almal. Mense het al gedink ek is a snob, 😊 maar dis net omdat hul my nie geken het of die moeite gedoen het om my te leer ken nie. Ek lag maklik en hou van goeie ordentlike geselskap.

Looking For:

A guy (50 - 65)

Sal graag iemand wil ontmoet sonder fieterjasies met goeie beginsels.
Lekker kan lag en nie grumphy wees as hy nie sy sin kan kry nie.
Darem so nou en dan kerk toe gaan, hoef darem nie a kerkpak te hê nie 😁😁
Belangrikste is iemand met wie ek gemaklik en veilig kan voel sonder om te worry wanner ek iets verkeerd doen of sê 😊

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have (not living with me)
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
155cm (5' 1.0")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Green

Work & Profession:

Education:
College/University
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Centurion, Ga Rankuwa, Mabopane, Mamelodi, Olifantsfontein, Pretoria, Soshanguve, Montana, The Willows, Colbyn, Riviera
All Rights Reserved