grietvanieplatteland, 68 - Pretoria
Gauteng, South Africa
About Me:
Happy go lucky. Wat jy sien is wat jy kry. Vredemaker hou nie van konfrontasie nie. Kan my man staan as ek moet. Baie Liefdevol, vriendelik en behulpsaam. Passie vir diere. Ek bly op 'n plaas en pas nie goed aan in die stad nie. Ek het vir 20 jaar alleen kinders groot gemaak en voel dis nou my beurt om weer aan myself te dink. Ek sou graag 'n sielsgenoot ontmoet om die volgende 20 - 30 jaar mee te deel.
Looking For:
Afrikaans en ouer wees as ek. Standvastige sensitiewe persoon. Liefdevol en vriendelik. Moet lief wees vir diere nie jag nie. Betroubaar wees. Moet nie te veel swerfgees in hom hĂȘ nie>
Info:
Relationship Status:
Single
Children:
I have (living with me)
No of children:
4
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
165cm (5' 5.0")
Body Type:
Big & Beautiful
Hair Colour:
Grey
Eye Colour:
Green
Work & Profession:
Education:
School Only
Profession:
PA
Income:
Comfortable
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Centurion,
Ga Rankuwa,
Hartbeespoort,
Mabopane,
Mamelodi,
Pretoria,
Soshanguve,
Montana, The Willows, Colbyn, Riviera