Ekke, 45 - Pretoria
Gauteng, South Africa

About Me:
Hierdie is altyd moeilik want hoe beskryf mens j'self? Ek is 45. Gedryf deur my ambisie. Glo in Jesus, prys sy naam. Probeer om eerlik te wees en om altyd positief te probeer wees. Mar in vandag se tyd sukkel mens bietjie. Ek ry 'n scooter. Baie lief vir hom. Sal eendag kar koop mar ni nou ni. Hehe. Werk in Rosslyn, bly in Pta Noord. Soek companionship. Iemand om my tyd mee te deel. Iemand wat ni te veel baggage het ni. Stel ni belang in flossies, fly-by-night tipe girls nie. Hou verby as dit jy is. Ek soek iemand wat ek mee kan praat, lekker kan braai en 'n biertjie mee saam kan geniet. Hou van movies kyk. Bikes. Hou daarvan om met my hande te werk. So ek breek baie goed🤦as ek dit try "reverse engineer". 🤣Mar ek probeer om die goeie in dinge te sien. Lewe is te kort om nors te gaan slaap. Ek hoop om iemand met soortgelyke waardes te ontmoed. En ja dis ek in kort beskrywing. Lat van jou hoor as jy dink ons sal oor die weg kom. Goed gaan!
Looking For:
Sal iemand wees wat gemaklik is haar vel. Eerlik, opreg, vriendelik. Soek mar wat almal wil hê. Iemand wat my beter sal maak.