James, 20 - Pretoria
Gauteng, South Africa

About Me:
Oop vir enige avontuur! 1.94m lank, so ek kan darem die vleis van die boonste rak afhaal. 😂
Jag is een van my groot passies, maar as jy my nie in die veld kry nie, is ek waarskynlik by ’n braai of besig om saam met vriende en familie te kuier.
Geloof, familie en eerlikheid is vir my baie belangrik. Ek is ’n groot sosiale mens en hou van lekker kuier. Country music is gereeld op my playlist, maar dis seker maar ’n boertjie ding. ðŸ¤
As jy hou van kamp, die bos en spontane avonture, het jy klaar ’n voorsprong. Bonuspunte as jy van biltong hou, want ek is amper seker dis een van my liefdestale. 😂
Looking For:
My ideal match is someone with similar worth of self. And someone who is confident in their ability. Loyal and honest
Info:
Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
194cm (6' 4.4")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Black
Eye Colour:
Blue
Work & Profession:
Education:
College/University
Income:
Average
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke Occasionally
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Pretoria,
Centurion,
Mamelodi,
Olifantsfontein,
Tembisa,
Cullinan,
Kempton Park,
Montana, The Willows, Colbyn, Riviera, Arcadia