Christie4, 45 - Randburg

Gauteng, South Africa

About Me:

Ek hou van fun, lag, sport (veral rugby) 'n lekker kuiertjie saam vriende oor 'n braaivleis.

Ry elke dag fiets want glo dat jy na jouself moet kyk. Gesond lewe.

Hou van die buitelewe, kamp en visvang. :-)

Looking For:

A guy (35 - 42)

Iemand wat fun kan he en hou van die buitelewe.

Wat saam met my sal gaan fiets ry en kamp. Iemand wat nie gaan omgee om 'n vis van die visstok af te haal nie. :-)

Iemand wat nie te ernstig is oor die lewe nie.

Iemand om my alleen aande met my te deel.

Iemand wat van my hondjie gaan hou.

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
172cm (5' 7.7")
Body Type:
Slim
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Blue

Work & Profession:

Education:
Advanced Degree
Profession:
Teacher
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat healthily
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Alexandra, Johannesburg, Midrand, Randburg, Sandton, Randpark, Craighall, Linden, Ferndale

Related Randburg Dating Profiles:

All Rights Reserved