Die Leeu, 64 - Randfontein
Gauteng, South Africa
About Me:
Eersten voor jy verder lees; asseblief as jou gesig foto ge- photo shop is of nie n ware weergawe is van hou jy lyk nie moet asseblief nie vir my n boodskap stuur of my add as n favorite nie.
Respekikheid, Waardering, Vertoue, Getrouheid, Lojaliteit, Opregtheid, Aanvaarding, Ooptheit en geen geheime = die is die mees belangrikste bestanddele vir n gelukkige gesonde verhouding.
Ek soek iemand wat amper elke naweek saam my kan gaan dans, as ons nie dans dan gaan kamp ons.
Ek hou van kamp met goed ingerigte karavaan, visvang, dans kosmaak en kuier.
Looking For:
As jy jou jol gejol het en jou kuiers gekuier het is jy reg om in n standvastige ewige respekvolle verhouding te wees, dan is jy dalk net die regte een.
Ek hou van bederf so as jy bederf wil word dan is dit dalk jy. Sy moet lekkerder kos maak as ek. Wat is n braai sonder iemand spesiaal aan jou sy. As jy eenkeer n maand links voor wil sit en gaan kamp met redelik ingerigte karavaan dan moet jy links voor kom sit.
Ek soek nie graag n ouer vrou as ek nie. Ek het n Ma gehad.