Corrie309, 77 - Randfontein
Gauteng, South Africa

About Me:
Ek is n wewenaar, vriendelik hou daarvan om te ry en somtyds net by die huis te sit. Ek werk nog vir myself en geniet om op my plot te wees. Ek is netjies en hou baie van gesels. Ek is lief vir my familie en kuier graag met hulle.
Looking For:
Ek is opsoek na iemand wat ek kan gesels en net myself wees, iemand met wie ek my lief en leed kan deel. Iemand wat dieselfde christen waardes het as ek. N vrou wat lief is vir haarself en langs my sal staan. Iemand wat die lewe waardeer soos ek.
Info:
Relationship Status:
Widowed
Children:
I have (not living with me)
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
182cm (5' 11.7")
Body Type:
Slim
Hair Colour:
Grey
Eye Colour:
Green
Work & Profession:
Profession:
diesel mechanic
Income:
Comfortable
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Randfontein,
Kagiso,
Krugersdorp,
Soweto,
Roodepoort,
Lenasia,
Muldersdrift,
Krugersdorp Central, Agavia, Azaadville, Beckedan, Boltonia