Lonely, 44 - Randfontein
Gauteng, South Africa
About Me:
Hi ek is n baie plaine mensie. Hou van die buite lewe en braai en net lekker sit en kuier saam vriende en famielie. Hou van diere en buite lewe. Ek hou van car resies drags en drivting. Soek iemand wat nie my hart sal breek nie. En moet eerlik en opreg wees moet kan n grap maak en n grap kan vat. Hou van net rustig wees en chill so nou en dan. Iemand wat skoon en netjies op hom self is.
Verder het ek nie issues nie
Looking For:
Ek soek net iemand wat my kan wardeer vir wie en wat ek is en my kids kan aanvaar. Iemand wat kan lekker lag en braai en die buite lewe geniet en te kuier saam briende en famielie. Iemand wat opreg en eerlik is en nie net een ding soek nie. En wat van dier hou
Info:
Relationship Status:
Divorced
Children:
I have
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
163cm (5' 4.2")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Green
Work & Profession:
Education:
School Only
Profession:
Caregiver
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Kagiso,
Krugersdorp,
Lenasia,
Muldersdrift,
Randfontein,
Roodepoort,
Soweto,
Krugersdorp Central, Agavia, Azaadville, Beckedan