Pikkie, 46 - Randfontein

Gauteng, South Africa

Pikkie was recently online

About Me:

Ek is opreg lojaal en selfstandig. My vriendekring is baie klein. Ek is al n paar jaar geskei en is gelukkig met myself. Ek het n goeie sin vir humor. My kinders bly by my maar is klaar met skool so hulle doen hulle eie ding.

Om iets kreatief te doen is vir my lekker maak nie saak hoe klein die projek is nie. Ek is ook nooit sonder n boek om te lees nie.

My Boerboel slaap op my bed en sy dink die huis behoort aan haar. Ek is dik en het tattoos.

Ek speel speletjies, lees boek, kyk flieks en reekse, ry motorfiets en doen sportskiet.

Ek is geestelik op n goeie plek in my lewe en my geloof is christelik maar ek stel nie belang in kerk nie. Ek het nie tyd vir politiek nie.

Looking For:

A woman (18 - 50)

Iemand wat kan lekker lag en n goeie sin vir humor het. Jy moet selfstandig wees. Ek is opsoek na iemand wat diep gesprekke kan handhaaf en ook sommer oor onsin kan praat. Iemand wat die pret in die lewe sien.

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (living with me)
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
179cm (5' 10.5")
Body Type:
Big & Beautiful
Hair Colour:
Shaved
Eye Colour:
Blue

Work & Profession:

Education:
School Only
Income:
Solvent

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Randfontein, Kagiso, Krugersdorp, Soweto, Roodepoort, Lenasia, Muldersdrift, Krugersdorp Central, Agavia, Azaadville, Beckedan, Boltonia

Related Randfontein Dating Profiles:

All Rights Reserved