vlammetjie, 52 - Roodepoort
Gauteng, South Africa
About Me:
Hi almal ek nuut hier so be nice;)ek is al. 8jaar gelukkig geskei, bly in Ruimsig, werk ni op die oomblik nie, ek het ligrooi hare, en kyk na my voorkoms, ek het n goeie sin vir humor en kan met mense gesels, let we'll ek het nie op my mond geval nie, en se n ding soos ek hom sien. Ek hou van Rugby, braai en goeie geselskap, asb moet nie my tyd mors nie, ek weyer to be a player, as jy dink ek is maklik en los skip my maar! Dit gaan n Man vat nie n op n vark nie.....kom ons kyk wat hou die SITE in, sal maar sien of daar nog opregte Mans daar buite is? Groete Landie
Looking For:
N oordentlike Man, met waardes, hy moet netjies wees op homself! Skoon op sy voorkoms. As jy n paar tande mis, of jou neushare groei langer as jou oorhare, en jy bly nog by jou Ma, of kan nie n oordentlike gesprek voer nie, asb gee my n mis! Ek stel nie belang nie, ek wil in n vaste verhouding ingaan, en soek ni n 1night stand nie