Jedidja, 64 - Roodepoort

Gauteng, South Africa

About Me:

Nie te ernstig nie, nie te uitdagend nie - lekker kuier mens - dis wie ek is. Betroubaar - my ja is my ja en my nee my nee. Ek weet wie ek is en wat ek van die lewe wil hĂȘ.
Ek geniet die natuur, kamp graag. 'n Tent, 'n rondawel, 'n hut in die bos, selfsorg eeneid, luukse akkomodasie, maak nie saak waar ek bly nie, solank dit naby die water is. Ek lief God se wonders.
Ek is aktief by die kerk betrokke en geniet dit.
Die rede vir Afrikaans skryf is om die ingenieurs van Shell weg te hou.

Looking For:

A guy (50 - 62)

'n Volwasse blanke man wat lief is om te lag, wat nie altyd negatief na 'n saak kyk nie, wat lekker kan lag, soms simpel kan wees maar ook ernstig en wat nog lus het om te lewe sal sowaar 'n aanwins wees. Een wat vir ure kan sit en dvd's kyk met 'n yslike bak springmielies, wat weet hoe om 'n tuinvurk sowel as 'n spitvurk te hanteer, die vuil kol op my wang met 'n spoegvinger kan afvee - maar ook tuis voel in die stylvolste restaurant - by enige geselskap kan inpas..... .......... ....ag man, as jy wil weet - vra my!

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have
No of children:
1
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
167cm (5' 5.7")
Body Type:
Big & Beautiful
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
admin
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Kagiso, Krugersdorp, Midrand, Muldersdrift, Randburg, Roodepoort, Soweto, Ruimsig, Little Falls, Poortview, Helderkruin

Related Roodepoort Dating Profiles:

All Rights Reserved