andrew45, 51 - Roodepoort
Gauteng, South Africa
About Me:
Die is iets waaraan 'n mens nie gewoond kan raak nie. Laat ek probeer en vra gerus as iets nie duidelik is nie. Ek is eerlik en soms te reguit, netheid is vir my baie belangrik en self versorging. Ek is 'n single dad waarop ek baie trots is vir al amper 12 jaar.
Ek hoor ek het 'n stunning ass
Ek is 'n one woman man en dink die tyd het nou aangebreek om my deksel te kry.
Ek geniet die buitelewe soos 4x4, kamp, natuur, jag ens maar ek vang nie vis nie.
As jy dink ons het iets in gemeen kom ons gesels en sien waarheen dit lui, ek stel nie belang in 'n one nightstand nie
Looking For:
Jy moet van kinders hou want my Pop is elke dag by my.
Eerlik en opreg.
'n one man lady
Dan wil ek met jou gesels
Info:
Relationship Status:
Single
Children:
I have (living with me)
No of children:
1
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
179cm (5' 10.5")
Body Type:
Athletic
Hair Colour:
Other
Eye Colour:
Hazel
Work & Profession:
Education:
College/University
Profession:
professional
Income:
Comfortable
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Krugersdorp,
Roodepoort,
Muldersdrift,
Kagiso,
Randburg,
Lanseria,
Sandton,
Krugersdorp Central, Agavia, Azaadville, Beckedan, Boltonia