Ilario, 64 - Roodepoort

Gauteng, South Africa

About Me:

Ek stel nie belang om met GETROUDE MANS te gesels nie en is ook nie desperate housewife wat n 20 of 30 jarige soek nie. Baie dankie!! Ek is n natuur mens en kan nie wag om weg te hardloop van die lawaai van die stad nie. Ek wil in die rivier speel en in n kommetjie bad! Buite in die natuur. Die geritsel van blare wat met my praat! Die nag geluide, kletter van n vuur!!! hmmmmmm dit is LEWE!!!
Ek haat mense wat Skinder, Twee gesig is, Venynig en nie die son kan sien skyn oor ander mens nie.!!

Looking For:

A guy (50 - 65)

N dood gewone mens met foute. Die verlede is agter ons en ons net vorentoe kan beweeg. Jy is n individu, so is ek, en ek haat om te vergelyk en wil ook nie vergelyk word met ander vrouens nie. Ek is anders! 2AFAD63D

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I don't have
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
171cm (5' 7.3")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Hazel

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
Executive Manager
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Kagiso, Krugersdorp, Lanseria, Muldersdrift, Randburg, Roodepoort, Soweto, Krugersdorp Central, Agavia, Azaadville, Beckedan
All Rights Reserved