Boermeisie2, 35 - Roodepoort

Gauteng, South Africa

About Me:

Hi daar

eks op soek na my siels genoot maar ek laat dit maar in die Here se hande oor. Wel eks 26,geskei, geen kinders ek word 27 op die 15de September. Eks besig om my lewe back on track te kry nadat ek in rehab was vir n paar maande vir alkoholisme. Eks nou net oor die 7 Maande sober. Eks besig om my self te vind bedoelende waar my passie le vir die lewe. Ek is nou besig om voltyds te swott en is betrokke by die 0-6 jariges en ek het tutoring begin van Graad 1-5. NO chancers eks moeg vir ouens wat mind games speel met my en met my gevoelens speel.Ek sweer as jy mind games met my gaan speel gaan jy defnitief sleg tweede kom. So as jy my werklik wil leerken hiers my nr add my op whatsapp. Ek waarsku een keer as jy net daai een ding soek soos one night stands moetmy nie eers kontak nie of net wil fun he nie. Ek wil settle en weer trou maar ek wil nie weer skei nie. Ek swott voltyds en eks in early childhood development ek het ook n yorkie puppy met die naam roxy. Sys my lewe maar ek soek iemand wat haar sal aanvaar. Sys nou 5 maande.

Looking For:

A guy (27 - 42)

eks op soek na die persoon met wie ek werklik my lewe kan deel. en dieselfde belangstelling as ek het. Iemand wat hou van soenjies, drukkies, cuddles en meer. Iemand wat my sal aanvaar vir wie en wat ek is wat my liefde wat ek gee nie vir granted sal vat nie. Iemand wat weet hoe om vrou op sy hande te dra en my werklik wardeer.

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English, Dutch

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
165cm (5' 5.0")
Body Type:
Athletic
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Hazel

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
Preschool teacher

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Kagiso, Krugersdorp, Midrand, Muldersdrift, Randburg, Roodepoort, Soweto, Ruimsig, Little Falls, Poortview, Helderkruin

Related Roodepoort Dating Profiles:

All Rights Reserved