BeHappy, 53 - Roodepoort

Gauteng, South Africa

About Me:

Ek is enkel lopend was nog nooit getroud of in n' verhouding nie maar alleen wees het sy uitdagings - ek is maar jou konserwatiewe tipiese man - ou skool - ek is lief vir lekker kuier tussen goeie mense en vriende - die huislike soort - ek is verby die jol en club stadium - ek is lief vir die buite lug en hou vqn die bos sowel as see

Looking For:

A woman (35 - 47)

Ek soek n' sielsgenoot - iemand met wie ek gemaklik kan wees en omgekeerd al beteken dit dat daar soms meningsverskille kan weee - dis hoe mens mekaar leer ken - daai tipiese maaikie saam met ek langs die see kan stap, in die bos om n' vuurtjie kan sit of net die lekker gesellige dinge kan meedoen - aanvanklik net platoniese vriendskap en as dit tot iets diepers ontwikkel sal dit fantasties wees - dit gaan oor die siel vir my en nie rerig oor voorkoms nie - wie van ons is liggaamlik volmaak? Nie een nie en ek is 47 - iemand wat my kan aanvul en weereens andersom

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
182cm (5' 11.7")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Bald
Eye Colour:
Hazel

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
Medical
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke Occasionally
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Kagiso, Krugersdorp, Midrand, Muldersdrift, Randburg, Roodepoort, Soweto, Ruimsig, Little Falls, Poortview, Helderkruin

Related Roodepoort Dating Profiles:

All Rights Reserved