Leilah3, 64 - Sandton
Gauteng, South Africa
About Me:
Ek is eerlik en hou nie van 'hidden agenda's' nie. Wat jy sien is wat jy kry. Ek is 'n rustige persoon, glo mens moet positief wees al is dit nie altyd maklik nie, maar om negatief te wees gaan nie help nie. Ek kan kook en bak, nie 'n chef nie, maar ook glad nie sleg nie. Ek hou van seriese kyk en fliek, hidden games. Uiteet en sommer net lekker gesels sonder komplikasies. Ek het 'n voltydse werk, eie vervoer en sorg vir myself. My kinders is groot en uit die huis, hulle onderhou hulself en studeer na ure. Ek wil net eers bietjie gesels om te leer ken voor mens ontmoet oor 'n koppie koffie.
Looking For:
Iemand wat eerlik en opreg is met geen 'hidden agenda' nie. 'n Nie Roker beslis. Iemand wat nie egosentries is nie, omgee vir ander en net 'n goeie mens is. Moet self onderhoudend wees. 'n Positiewe mens wat jy op kan staat maak.