antjie5, 38 - Vanderbijlpark
Gauteng, South Africa
About Me:
Ek. Hou van iemand wat bja hou van gesels lepel le en se hoe hul oor goed voel ek is mollerig en het n dogtertjie sy is een jaar oud en hou daar van om by family te kuier ek hou van sing. Ek is n spontane mens en hou van kamp. En is glad nie lief vir honde of katte ni miskien n voeltjie. Ek word nie sommer gou kwaad nie maar moet my nie verkeerd op vryf nie ek is n liefde volle persoon.
Looking For:
Hy moet n vrou op sy hande kan dra lekker gesels en wardeer wat. Sy vir hom doen.hy moet n rustige persoon wees en daar van hou om by familie te kuier en tyd saam sy of haar fam kan spandeer. En moet bja lief wees vir kinders. Hy moet ook kan se hoe hy oor n persoon voel. En as iets hom pla van daai persoon hy moet glad nie hou van uitgaan na clubs toe nie dit staan my nie aan nie