Eric236, 42 - Vanderbijlpark

Gauteng, South Africa

About Me:

Ek is plat op die aarde ek het 'n sin van humor ek sê 'n ding soos hy is skaam ni ek is eerlik en lojaal ek like uitgaan soos na jolle mense ontmoet. Ek het nie arms nie maar 'n great persoonlikheid en 'n moerse sin van humor 'Because life is a joke ek is baie positief (nie HIV positief nie) lol tik met my tone so ek sien uit om met jou te chat hopelik ontmoet en dan vat ons dit daarvan af en ek verf graag

Looking For:

A woman (18 - 45)

Sy moet 'n sin van humor hê sy moet plat op die aarde wees hou van cuddle soene en drukkies nie skaam nie en my nie verneuk nie. sy moenie skaam wees om met my te gesien te word nie want ek het nie ARMS nie

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
140cm (4' 7.1") or shorter
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Blue

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Motivational speeker and artist

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Vanderbijlpark, Sebokeng, Sasolburg, Vereeniging, Evaton, Meyerton, De Deur, Vanderbijlpark Central, Ardenwold, Bloempark, Boipatong, Bonanne

Related Vanderbijlpark Dating Profiles:

All Rights Reserved