Erica11, 62 - Vanderbijlpark
Gauteng, South Africa
About Me:
Ek is n eerlike person en lewe eerlik. Ek het nie tyd of lus vir games speel nie. Ek het nie geld maar skatryk aan liefde wat ek vir die 1 man bere wat my opreg lief sal he. Ek is baie lief vir die buite lewe. Blomme en plante. Of om net saam te kuier en na musiek te luister. Of sommer net saam vriende te kuier. Ek is n baie rustige mens. Klaar my figts gefight in die lewe...
Looking For:
Ek soek n eerlike man wat opreg is en n goeie sin vir humor. Hy moet ook n christen man wees wat lief is vir die Here. Indien jy games wil speel e n gewoonte leeunaar is skip my asb !
Info:
Relationship Status:
Single
Children:
I have
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
157cm (5' 1.8")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown
Work & Profession:
Education:
School Only
Profession:
Unemployed
Life Style:
Smoking:
I Smoke
Drinking:
Yes Please!
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
De Deur,
Evaton,
Meyerton,
Sasolburg,
Sebokeng,
Vanderbijlpark,
Vereeniging,
Vanderbijlpark Central, Ardenwold, Bloempark, Boipatong