drakie, 37 - Vanderbijlpark
Gauteng, South Africa
About Me:
Hi ek is n eerlike en opregte mens. Ek hou nie daarvan as mense met my mors nie. Ek is baie lief vir die natuur en al sy wonders, kamp, hiking en mooi plekke in ons land te sien. Ek hou ook baie van diere en dan hou ek ook daarvan om lekker saam vriende en familie te kuier om die braaivleisvure. Ek is opsoek na n oulike en ordentlike meisie tussen 20en 25 wat my sal aanvaar soos ek is en saam met my die toekoms kan ingaan. Ek hoop om n lewensmaat te ontmoet hier en gelukkig te kan wees. As daar enige meisie is wat belangstel kan hulle my laat weet en dan van ek dit van daar af verder
Looking For:
Ek is opsoek na n eerlike en opregte meisie wat goeie maniere het en gemaklik saam my sal wees. Die persoon moet netjies op haarself wees en bereid wees om die lang pad saam my te loop