Rissiepit, 42 - Vanderbijlpark

Gauteng, South Africa

About Me:

Wat jy sien dit is ekke..Ek kani wees wat ek ni is ni..Eks eerlik & het respek vir myself.Ek se dit soos dit is.Ek like van lag & is lekker stout op 'n mooi manier.Braai & kuier dis di lewe vir my!Ekt 'n moerse moeilike 5 jaar agter di rug waaroor ek ni skaam is ni ek is ni perfek ni..

Leer my ken ek 'n baie goeie hart & sal enige iets doen vir my persoon as ek kan,!

Looking For:

A guy (35 - 65)

Ek sal daarvan hou om 'n oulike, & gedisiplineerde persoon te ontmoet..Ek like 'n challenge.Iemand wat saam my kan lag mar ook ernstig kan wees wannr dit nodig is.

Aanvaar my soos ek is..As jy vol lewe is & net di lewe wil gniet is ek die een wat dit saam jou gan geniet.Ek soek ni n drama queen ni..As jy issues het hou verby..

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (not living with me)
No of children:
3
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English, IsiZulu
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
147cm (4' 9.9")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
Private Sector
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
Yes Please!
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: De Deur, Evaton, Meyerton, Sasolburg, Sebokeng, Vanderbijlpark, Vereeniging, Vanderbijlpark Central, Ardenwold, Bloempark, Boipatong

Related Vanderbijlpark Dating Profiles:

All Rights Reserved