Ria303, 44 - Vanderbijlpark

Gauteng, South Africa

Ria303 was recently online

About Me:

Ek is altyd vriendelik behalwe as jy op my tone trap. Hou van lag en gesels met n goeie sin vir humor. My kids is die belangrikste mense in my lewe en hul opinie beteken vir my baie. Baie lief vir diere. Ek is glad nie n sportiewe mens nie maar sal sport kyk op tv. Hou van goeie musiek, flieks kyk en lees

Looking For:

A guy (44 - 48)

Moet saam kan lag en gesels en tyd met my kinders wil spandeer anders wat sal die punt wees. Soek iemand eerlik en opreg wat my nie later sal teleurstel oor wie hul regtig is nie. Moet die vermoöe hê om konflik situasies rustig te kan hanteer. Ek haat baklei. Basies iemand wat my aanvaar vir wie ek is en nie bang is om sy ware self te wys nie

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have (living with me)
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
187cm (6' 1.6")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Hdpe plastic welder and assistant
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Vanderbijlpark, Sasolburg, Sebokeng, Vereeniging, Evaton, Meyerton, Parys, Vanderbijlpark Central, Ardenwold, Bloempark, Boipatong, Bonanne

Related Vanderbijlpark Dating Profiles:

All Rights Reserved