sue52, 57 - Vanderbijlpark

Gauteng, South Africa

About Me:

eks n baie liefde volle mens hou van die natuur, visvang en buite lewe, dans en om net gesellig te wees dis die eerste keer op die site wil graag in n verhouding ingaan maar eers net vriendskap dan kan ons kyk of dit verder gevat kan word
ek het baie liefde om te gee en om die spesiale persoon te bederf wil ook net die liefde terug ontvang wat ek gee en die belangrikste is jy moet my aanvaar soos ek is
en die beste van als is wat ek mal oor is, is as jy my verras met n bos rooi rose of met enige iets ek hou van verrassings
en van iemand wat baie romanties kan raak en is
En ek moet jou ten volle kan vertrou en jy vir my geen leuns en bollies nie

Looking For:

A guy (43 - 52)

hy moet spontaan wees hy moet ook daarvan hou om te dans en om in die buitelewe te geniet soos braai en gesellig wees

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
163cm (5' 4.2")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
receptionist
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: De Deur, Evaton, Meyerton, Sasolburg, Sebokeng, Vanderbijlpark, Vereeniging, Vanderbijlpark Central, Ardenwold, Bloempark, Boipatong

Related Vanderbijlpark Dating Profiles:

All Rights Reserved