ellahennie, 64 - Vereeniging
Gauteng, South Africa
About Me:
Ek is baie lief vir my kinders en familie en ons is baie geheg aan mekaar. Baie lief vir die buitelewe en sit nie graag by die huis nie. Hou van 4x4, rugby, braai, dans ens. Ek wil altyd van 'n geleentheid 'n partytjie maak. Ek glo nie eks so moeilike mens om mee oor die weg te kom nie, so leer my ken en besluit self, ek kan nie myself verkoop nie. Soek iemand wat alles saam my kan doen en moet rerig " 'n bok vir sports" wees, nie 'n droe siel nie. Verder kan ek net se: I'm not someone's first choice, but I am a great choice. I may not be rich, but I am valuable. I don't pretend to be someone I'm not, because I'm the best of being me. I might not be proud of some of the things I've done in the past, but I am proud of who I am today. I may not be perfect, but I don't need to be. Take me as I am, or watch me as I walk away...... .......... My bb pin 3B5 of FB Ella Schlebusch Olwagen.
Looking For:
Would love to meet someone that love the outdoors, 4x4 trails, camping.. Fun being around with and don't have any baggage. Moet gemaklik wees met my familie en daarvan hou om iets op die ingewing van die oomblik te doen, net ons alleen of saam ander mense. Moet asb nie 'n patato couch wees nie.