Pepi2, 77 - Vereeniging
Gauteng, South Africa
About Me:
Ek is baie lief vir diere. Het 3 Yokies wat vir my soos kinders is. Ek is geskei en 'n moeder van 4, almal al klaar groot. Ek is eerlik en op reg en verdra nie mense wat my tyd mors en vir my stories vertel nie. Ek is lief vir lees en hou daar van om te gesels en nuwe mense te ontmoet.
Looking For:
Soek 'n man wat lief is vir diere en moet 'n vriendelike persoonlikheid he. Moet nie te oud voor sy tyd wees nie en moet ten minste nog kan lag en nie voor die tv heeldag sit nie. Eerlik en opreg. Goed versorg en woonsaam in Gauteng.
Info:
Relationship Status:
Divorced
Children:
I have
No of children:
4
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
160cm (5' 3.0")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Other
Eye Colour:
Brown
Work & Profession:
Education:
School Only
Profession:
Sales person
Income:
Solvent
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
De Deur,
Evaton,
Meyerton,
Sasolburg,
Sebokeng,
Vanderbijlpark,
Vereeniging,
Annaton, Arcon Park, Bedworth Park, Dadaville