Nicky03ndp, 45 - Vereeniging

Gauteng, South Africa

About Me:

Ek is 'n plat op die aarde boere meisie. Ek is baie maklik om mee oor die weg te kom en vriende en familie spandeer tyd en kuier graag saam met my!! Ek is nie opsoek na die beste man nie... ek soek na die regte man vir my en my kinders!!Ek is 'n opregte vrou en ma en dis my passie en plesier om my gesin gelukkig te hou!!

Looking For:

A guy (30 - 45)

Wees net jouself... geen rede om my te probeer beindruk nie!! As jy meer tyd en aandag aan jou gesin spandeer as aan die bar en jou vriende tel dit klaar baie punte vir jou!! Jy moet 'n sterk persoonlikheid hĂȘ maar nie onredelik wees nie!! Tall, dark and handsome sal voorkeer trek wat die uiterlikke betref.

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (living with me sometimes)
No of children:
3
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
165cm (5' 5.0")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Medical typist
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke Occasionally
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: De Deur, Evaton, Meyerton, Sasolburg, Sebokeng, Vanderbijlpark, Vereeniging, Annaton, Arcon Park, Bedworth Park, Dadaville

Related Vereeniging Dating Profiles:

All Rights Reserved