Jakes, 67 - Vereeniging

Gauteng, South Africa

Jakes was recently online

About Me:

Ek is 'n vriendelike persoon en hou van vriendelike mense. Ek is glad nie haastig nie en soek net eers ordentlike geselskap vir nou, ek wil eers iemand beter leer ken hier op die site. Ek hou nie van tattoos nie, rook en drink ook nie, dra ook nie 'n oorbel nie, en hou nie van iemand wat 'n neusring dra nie. Ek het niks teen dit nie, maar dis ek. Ek hou van netjies aantrek en is ook nie iemand wat hou van vroumense wat hulle borste adverteer vir die publiek nie. Verder is ek net myself.

Looking For:

A woman (55 - 65)

Ek soek iemand ordentlik wat haarself en ander respekteur en liefdevol is. Die res sal kan kom met tyd.

Info:

Children:
I have
No of children:
3
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
186cm (6' 1.2")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Grey
Eye Colour:
Blue

Life Style:

Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Vereeniging, Meyerton, Vanderbijlpark, Sebokeng, Evaton, Sasolburg, De Deur, Annaton, Arcon Park, Bedworth Park, Dadaville, Dickinsonville

Related Vereeniging Dating Profiles:

All Rights Reserved