eensamedeksel, 54 - Vereeniging
Gauteng, South Africa
About Me:
Hi daar. eks eerlik en opreg. ek glo in respek vir mekaar en vir alles in die lewe.Eks n spontane, opgeruimde, positiewe en maklike mens en haat dit om te baklei Soek iemand om mee te deel, al is dit net vriendskap vir eers en sien waarna dit lei. Ekt n dogter wat ni by my bly ni en sy en so ook familie is belangrik vir my. Geld en status is ni vir my so belangrik in die lewe nie dis wat in jou hart is wat tel. Eks gelowig, het goeie maniere en glo eks n "gentleman"
Looking For:
eerlike opregte dames wat weet wat liefde en respek behels. ek luister graag en oordeel nie. As jy seergekry het sal ek help met raad ook. Moet n goeie sin vir humor he. Eks op my gemak met n rustige aand tuis en net so met uitgaan. Slegs dames wat nie betrokke is met iemand nie.