RiaanB, 53 - Ballito
KwaZulu-Natal, South Africa

About Me:
So wat sê mens? Ja, ek is Afrikaans en trots daarop (of sal ek sê ten minste semi-Afrikaans...ha-ha-ha). Baie jare al op "dating sites" en dit bly maar lyk asof "looks" en geld die oorwegende faktor is vir baie mense. "Your loss". Want ek is "AWESOME" en ek glo in "old-school chivalry".
Ek waardeer die goeie en weet hoe om 'n vriend, genoot en "lover" te wees.
Verder is ek die huislike tipe, glo daaraan om liefde te wys, hou van die cliche braai, kamp en "road trips". LOL.
Wedersydse respek en veral kommunikasie, is belangrik.
Kom ons wees mekaar se uitdaging en oplossing, wat sê jy? Gooi my 'n lyntjie...hie-hie-hie
Looking For:
Hoekom nie jy nie? Hie-hie-hie. Die lewe is 'n lied...sing saam. Eerste versie...
Info:
Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English, Sesotho
Religion:
Christian
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
193cm (6' 4.0")
Body Type:
Athletic
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Blue
Work & Profession:
Education:
College/University
Profession:
Building Manager
Income:
Comfortable
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Ballito,
Salt Rock,
Tongaat,
Zimbali,
Shakas Rock,
Umhlali,
Sheffield Beach,
Umhlanga Central, Herrwood Park, La Lucia, La Lucia Ridge