thea, 71 - Hibberdene
KwaZulu-Natal, South Africa
About Me:
Ek is vriedelik mens hou daarvan om te lag en uit te gaan Hou van dans en die lewe te geniet My friende se ek is n fees om mee saam geselig te wees ek het n oop persoonlikheid en n maklike mens om mee te gesels maak maklik vriende hou nie daarvan as iemand jok nie wees net eerlik en ek sal verstaan het n goeie sin vir humor raak nie gou kwaad nie en vergewe maklik as ek kwaad raak die lewe is n lied sing saam.ek.is nog jonk van gees en hou daarvan om die lewe voluit te geniet ons het net een lewe so ek geniet hom as daar dalk n maatjie is vir my kan ons die lewe saam geniet.en.vol lewe
Looking For:
Ek wil graag iemand ontmoet wat my kan waardeur en lief he moet eerlik en opreg wees Dinge saam my kan doen en die lewe geniet
Info:
Relationship Status:
Widowed
Children:
I have (living with me)
No of children:
4
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
183cm (6' 0.0")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Red
Eye Colour:
Brown
Work & Profession:
Education:
School Only
Profession:
Pensionares
Income:
Solvent
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Hibberdene,
Mtwalume,
Pennington,
Port Shepstone,
Shelly Beach,
Umtentweni,
Port Shepstone Central, Albersville, Anerley, Gamalakhe