wallaby, 29 - Newcastle
KwaZulu-Natal, South Africa
About Me:
Ek is Christiaan Human ek is gebore in 1995/12/19 in Newcastle hier waar ek woon. Ek het al my jare rond getoer van een dorp na ane dorp. Ek is I persoon met I goeie persoonlikheid en RERIG ek frkn love klein kinderQs ek is baie liefdefolle mens ek sal enige iemand help waar ek kan. Ek is nie rerig I uitgaan mens nie maar hou daarvan om saam pelle en familie te kuier. Ek gaan amper elke 2e week dam toe om vis te vang as jy wil weet wat is my fav ek is grazy oor bass, ek sal ure en ure staan en bass vang. ek speel kitaar en ek love dit ek hou van music en hou van my danse, ek het I pypkar maar ry min met hom omdat ek sikkel om hom om te gooi lol.... Ek ry met enige ding waar ek val en seer kry ek love om roasties te he dit voel leke. En ek het altyd wense en het I huge imagenation lol
Looking For:
Moet my kan aanvaar wie ek is en my kan lief he, en sal laaik om iemand te ontmoet en mekaar verder leer ken