Bendz, 39 - Newcastle
KwaZulu-Natal, South Africa
About Me:
Hallo daar.
Wel ek spandeer my tyd op kuns, klavier, stap in die berge en soveel meer.
Ek hou van mense. As ek iemand sien sukkel of hulp nodig het met iets sal ek met graagte help.
Ek wil nog in Europa gaan toer en uit n vliegtuig spring.
Ek is lief vir my familie en bid elke dag dat Jesus hulle sal beskerm.
Looking For:
Ek wil graag iemand ontmoet saam wie ek fun kan hê. Dinge soos fiets ry, hardloop in die reën en net n spesiale tyd mee kan hê.
Sy moet weet dat ons mekaar moet opbou en nie enige slegte dinge sê of doen aan mekaar nie.
Sy moet n Jesus kind wees.
Info:
Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
191cm (6' 3.2")
Body Type:
Slim
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Green
Life Style:
Eating Habits:
I eat healthily
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Dundee,
Glencoe,
Memel,
Newcastle,
Volksrust,
Utrecht,
Wakkerstroom,
Airport Industrial, Amajuba Park, Amiel Park, Arborpark