Unknown, 33 - Newcastle

KwaZulu-Natal, South Africa

About Me:

Goeie dag, so hier moet ek so bieki van myself met jou deel.
Wel heeleerste ek is ñ trotse mamma van twee pragtige kindertjies, ek wil graag nuwe vriende maak hier. En asb my foon is nie gemaak vir duimpie sex praatjies nie. En my foon gaan ontplof in my hand as ek n nasty foto moet kry, so ek vra hou asb die lelike fotos vir Jul self. Dasy so nou dat dit uit die pad is, kom ons gesels nou lekker saam.

Looking For:

A guy (30 - 45)

Vir eers soek net vriende,en dalk later meer. Wil nie hals oor kop in n verhouding in jaag nie.
Maar nou ja hulle se ek moet jou vertel wat ek in man soek. Ek soek n manlike man, en hy moet baie geduld het en lief wees vir kinders en diere. En nie voor gee wie hy nie is nie.

Info:

Relationship Status:
Widowed
Children:
I have (living with me)
No of children:
2
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
145cm (4' 9.1")
Body Type:
Slim
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Green

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Stay at home mom
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Glencoe, Memel, Newcastle, Volksrust, Utrecht, Wakkerstroom, Airport Industrial, Amajuba Park, Amiel Park, Arborpark
All Rights Reserved