loneranger6, 73 - Newcastle
KwaZulu-Natal, South Africa
About Me:
ek is 61 jr oud gesond klein gebou met n effense pensie.Ek hou van die buite lewe,kanpeer en visvang.Ek is n gelowige mens wat baie seer gekry het met n gebreekte hart.Ek sal graag n vrou wil ontmoet wat my weer kan leer om te lag,ek het al vergeet wat dit is om gelukkig te wees of te voel.Ek sal graag saam met iemand sag in die bed wil lepel le. Die lewe het my gemaal maar ek glo met SY genade sal weer opstaan .Ek is n eerlike en opregte mens Ek dink ek is n "gentelman" wanneer dit by dames kom. Ek is nie n mens wat van argumente hou nie en sal eerder daarvan weg stap as om dit aan te blaas.Ek is sag geaard en baie romanties.ek hou van goeie cantry em gristelike musiek.Ek is weens omstandighede van my vrou verwyderd. Ek is WARM BLOEDIG en al het ek al paar jare op is ALL SISTIMS STILL GOING
Looking For:
Ek soek na n liefdevolle vrou,mooi en slank maar nie brandmaar nie.Sy moet haar self goed versorg en altyd op haar beste lyk.Moet weet wat n man wil he en ook somtyds die lyding kan neem.Ek hou van kosmaak en geniet dit om dit saam met iemand te doen,Ek het nie n probleem as sy n wyntjie drink nie solank sy haar perke ken.Ek hou daarvan om saam wasgoed te was.Ek hou van die natuur en is lief vir diere.My stokperdjie is visvang en dan kamp ek ook sommer vir n dag of twee.Ek hou nie van baie mense om my nie,dit maak my benoud.Ek sal eerder kwaliteit tyd saam met n dame spandeer as om rond te kuier.My kinders is groot en getroud en leef hulle eie lewe.Ek bly by my dogter in hulle "Granyflat" en kom en gaan soos ek wil.