Isabella9, 67 - Umkomaas
KwaZulu-Natal, South Africa
About Me:
Wie is ek: effens mallerig, moewiese sens of humor. Geen shopping slaaf. Bietjie kunssinnig en kreatief. Hou van uitdagings. Nog baie op my bucket list. My vriende reken ek is n sterk en lojale vriendin wat halfpad ordentlik is. Happy in my eie Vel en met my seksualiteit. Jaja ek weet ons is veronderstel om te se ons like dit nie, lmsao maar eks nie los soos tastic rys nie Lol. Money, diamands and gold impress my nie. Jy Hoef my nie te wine and dine nie. Kom ons slaan n maaltyd oor n bottel wyn aan mekaar. Kontak my as jy meer wil weet.......
Looking For:
I like a man that know what he want. Funny, good sense of humor, kinda romantic, pleasant and still have zest for life. He must have self respect and respect for his partner as the presence or lack of respect directly influence love loyalty ect. A man that can make eye contact when u have a conversation.