adendorff, 55 - Vryheid
KwaZulu-Natal, South Africa
About Me:
Wat kan ek se? Ek is nie 'n breeker nie, ek het 'n sagte hart en is baie verdraagsaam. Ek word nie gou kwaad nie. Baie min dinge in die lewe is die moeite werd om ontstelt te raak oor, my lewe is in God se hande en ek vertrou op Hom. Ek is nie 'n party animal nie en ek verafsku drank. My idee van 'n goeie tyd, is on saam met die vrou wat ek lief the wees, nie saam met vriende in ' n kroeg nie.
Vir my kom God eerste, dan die vrou wat ek lief het en dan die res van die wereld se nonsins.
Looking For:
I am looking for someone with sowber habits. Someone how praises honesty and takes matters of the hart serious . Someone who does not play games, who I can trust with my life and happily grow old with.
Someone to love and be loved by. What more does a man really need?