soek maat, 59 - Bela Bela
Limpopo, South Africa
About Me:
Ek is 'n baie sagte mens lief vir kos maak en om rond te ry plekke te besoek
Ek is 'n reguit mens hou nie van leuns nie en ook nie uitspattigheid nie
Ek is 'n gemaklike mens geniet die lewe en weet verseker ek kan 'n man bederf
Looking For:
Ek soek 'n ( boer) menende 'n gewone man met 'n gewone lewe wat 'n vrou kan opreg lief he
Jy moet rustig wees my kan bederf my kan vashou ag sommer net 'n jy wees met geen fiterjasies nie
Eerlik opreg ag en sommer net jou self wees
En ek sal jou wys hoeveel ek vir jou sal doen net ook om lekker te kan gesels en lag oor alles in die lewe die lewe is kort
Moet nie eers probeer om ondergrondse fotos vir my te stuur nie dan is jy uit
As jy oorsee bly ek stel nie belang en mans wat kaanse wil wat nee sorry
Ook in my ouderdoms groep 49 tot 60 baie belangrik ek wil nie ma speel
En as jy nog getroud is hou verby