Jvs, 59 - Bela Bela

Limpopo, South Africa

About Me:

Alleen man met groot kinders en amper 7 klein kinders, vroeg begin nog baie aktief en hard werkend in eie besighede, gesond fit soos n fidel net n klein bietjie preggies op die oomblik. Baie vas aan my kinders is soos my friende.

Looking For:

A woman (40 - 57)

Vrou van karakter en goeie morele waardes wat opsoek is na n goeie maat om vreugdes en seeninge in lewe te geniet Die vrou wat baie liefde nodig het en voor gesorg wil word en gelukkig wil wees. Hou van n stout streek in n vrou en moet baie liefde vol wees.

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have (not living with me)
No of children:
3
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
186cm (6' 1.2")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Grey
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
Self employed
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke Occasionally
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Bela Bela, Modimolle, Mookgopong, Pienaarsrivier, Rust de Winter, Rooiberg, Montana, The Willows, Colbyn, Riviera
All Rights Reserved