opdiebrug, 64 - Hoedspruit
Limpopo, South Africa
About Me:
Hou van buitelewe en jag as ek die geleendheid kry, om plekke te besoek en rond te reis, goeie geselskap by vriende en familie, musiek kan waardeer word, is 'n saggeaarde baie vriendelik liefdevolle mens,is ook 'n kontak mens,weet wat ek wil he in my lewe,hou daarvan om te lag dis my lewe,is baie reguit en hou van positiwiteit is nie negatief georienteerd nie, is hard werkend en hou nie van onnetheid nie. Is alleenlopend en onafhanklik, dien die Here hy is eerste in my lewe.Wil 'n maatjie he wat kan kommunikeer,lag, wat dinge saam met my kan doen en deel,wat my as vrou sal kan respekteer vir wie en wat ek is, wat nie vol fiemies is nie, hy moet n goeie sin vir humor he, hy moet die lewe saam met my kan geniet en 'n dankbare mens wees. Hy moet bereid wees om saam aanpassings te kan maak niemand is volmaak nie en vertroue is ook belangrik. Kom ons kyk wat gebeur die skewe pot soek die regte skewe dekseltjie.
Looking For:
eerlikheid, geen kansvatter, goeiesin vir humor, sal moet kan kommunikeer, liefdevol wees en moet 'n hart van goud he, moet my as vrou respekteer vir wie en wat ek is niemand is volmaak nie. Moet saam met my kan lag en die lewe met positieweteit kan aanvat, vergeet en begrawe die verlede en moet dit nie op jou skoures dra nie, moet lief wees om dinge met mekaar te deel en te doen, samewerking is die wagwoord.