Andries, 37 - Lebowakgomo
Limpopo, South Africa
About Me:
Ek is man wat opreg eerlik is wat n meisie kan laat glimlag en gemaklik kan laat voel het genoeg seer gekry in die lewe ek hou van om uit tegaan na nice pleke toe en is mal oor die avontuur ek hou nie die daar van om vir n gat te gevat word nie stick as long as posibale by een persoon en is glad nie n spring haas nie. Ek is hard werkend en gee baie om en is baie lief vir die plaas lewe met al die diere en die wild ek moet ook sĂȘ asb as jy my inbox hoop ek van harte dat jy nie dwelms gebruik nie. Ek was daar en stel glad ni belang daar aan nie. ek hoop dat as jy die lees en klaar is dat jy wel n lekker dag sal he.
Looking For:
Ek is op soek na n vrou met n hart van goud moet kan dinge deel wat haar pla moet kan oop karte speel niks hoef weg te steek nie wat nie hoef bang tewees nie n persoon wat ook nie baie drink nie vriendelik. En wat agter haar self kan kyk ,n persoon wat ook mal is oor die natuur en hou van om na plekke toe te gaan en hou van die plaas want ek is op die plaas saam bokke en ander diere