Bosmeisie, 60 - Lephalale

Limpopo, South Africa

About Me:

Ek is iemand wat hou van die buitelewe en is baie lief vir diere. Ek hou van lag en om tyd deur te bring saam met my familie. Ek is opsoek na iemand om my lewe te deel en saam dinge te doen en die lewe te geniet. Ek hou van lees en geniet aksie flieks met romanse en humor in. Ek geniet dit om rugby en krieket te kyk en is 'n groot Blou Bul ondersteuner. Eerlikheid en regverdigheid is vir my baie belangrik. Ek is 'n Christen en geloof is vir my baie belangrik.

Looking For:

A guy (40 - 58)

Ek is op soek na iemand om alles mee saam te doen en die lewe te geniet. Die persoon moet eerlik en opreg wees. Ek is 'n Christen en daarom is dit vir my belangrik dat die persoon waarmee ek my lewe deel ook 'n Christen is.

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (living with me)
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
167cm (5' 5.7")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Payroll and Admin Controller
Income:
Solvent

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Lephalale, Modimolle, Mookgopong, Thabazimbi, Vaalwater, Welgevonden, Rooiberg, Mokopane Central, Akasia, Chroompark, Impala Park
All Rights Reserved