DJ DUSK, 50 - Lephalale
Limpopo, South Africa
About Me:
Ek het 'n goeie sin vir humor en 'n baie klein hartjie. Ek is baie lief vir kook, musiek, dans, rugby, visvang en die buite lewe. Ek is glad nie mal oor jag nie. Ek hou baie daarvan om mense te "entertain". Ek hou baie van kuier saam met vriende. Ek het 'n romantiese kant en hou baie van bederf. Ek het 2 baie mooi en goedgemanierde kindertjies wat nie by my bly nie, maar hulle is deel van my pakket. Ek is baie ernstig oor my geloof en JESUS is my verlosser. Ek hou glad nie van rook nie! Ek is stel belang in vriendskap wat na iets ernstiger kan lei. Ek het al baie seer gekry in die verlede, maar loop nie met bagasie rond nie. Ek het baie liefde om te gee en glo sterk daarin dat mens nie met dit moet mors nie.
Looking For:
Christen vrou, met 'n goeie sin vir humor. Iemand wat hou van aktief wees en die buite lewe. Sy moet lief wees vir kinders en myne soos haar eie kan aanvaar. Sy moet ASB nie rook nie, tensy sy bereid is om dit op te gee. Mense wat se dat uiterlike glad nie belangrik is nie is in my insiens nie baie eerlik nie, maar dis nie die belangrikste in 'n maat nie. Ek hou van 'n vrou wat goed versorg is sonder dat sy ure voor 'n spieƫl spandeer. Sy moet finansieel onafhanklik wees. Ek hou baie van aanraking en is 'n ware gentlemen. Hopelik ondersteun sy die SHARKS, lol