wildsboer, 35 - Modimolle

Limpopo, South Africa

About Me:

Oh wel waar begin ek ek is n wilds boer ons het n familie plaas ek het n aandeel aan als die wild en die plaas en dan is ek n general manager oor als opi plaas en oor een van ons companys. Ek soek n vrou wat skoon is hou van shopping en wat n huis kan mooi maak want ek haat n lelike en vuil plek. Ek hou van rond ry en plekke tesien hou van oorsee vakansies. Ek is altyd vriendelik en eerlik en hou van grappies maak en pas in by enige groep mense. En oh ja stap is nie n probleem nie ek loop bje op die berge in ons plaas. En mal oor die natuur en n bje maklike mens maar moet nie my gebruik nie en ook nie op my cheat nie. Wel ds ek die boerseun wat n vrou soek.

Looking For:

A woman (19 - 27)

Iemand wat my sal ondersteun in die boerdery en die besighede wat hou van rond ry ens en wat hou van swem en als wat fun is wat skoon op haarself is en wat kos kan maak of wat saam my kos kan maak wat van diere hou wilde diere ens ag sy moet net haarself wees en eerlik en nie op my cheat nie

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
173cm (5' 8.1")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Hazel

Work & Profession:

Education:
Advanced Degree
Profession:
general manager en n wilds boer op ons plaas
Income:
Wealthy

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Bela Bela, Modimolle, Mookgopong, Vaalwater, Pienaarsrivier, Rust de Winter, Mokopane Central, Akasia, Chroompark, Impala Park
All Rights Reserved