lien4, 43 - Modimolle
Limpopo, South Africa
About Me:
Ek is 'n energieke, hardwerkende en baie opregte persoon. Ek het 'n baie outgoing persoonlikheid en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet en sosiaal te verkeer. Ek is baie eerlik en hou daarvan om romanties te wees.
Looking For:
Ek is op soek na 'n eerlike,opregte en hardwerkende sielsgenoot. Hy moet ook liefdevol,lojaal en romanties wees,met goeie waardes en my ten volle kan ondersteun en respekteer. Hy moet my kinders kan aanvaar en weet hoe om 'n vrou te behandel. Ek is 'n familie mens en sal daarvan hou om iemand te ontmoet wat dit ook in ag sal neem. Hy moet ook sosiaal kan verkeer en met ander mense oor die weg kan kom.
Info:
Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (living with me)
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
167cm (5' 5.7")
Body Type:
Slim
Eye Colour:
Blue
Work & Profession:
Education:
Advanced Degree
Profession:
Personal Assistant
Income:
Average
Life Style:
Eating Habits:
I eat healthily
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Bela Bela,
Modimolle,
Mookgopong,
Vaalwater,
Pienaarsrivier,
Rust de Winter,
Rooiberg,
Mokopane Central, Akasia, Chroompark, Impala Park