Anzelle, 31 - Modimolle

Limpopo, South Africa

About Me:

Ek is n kind van God~ek is gedrewe, opgewonde oor die toekoms en passievol.~ek geniet dit om my tuiste te omskep in n plek waar mense graag wil wees, waar mens kan ontspan, gelukkig wees en lekker lag~ek is nie bang vir die groter dinge in die lewe nie~ek geniet n goeie debat saam met iemand wat kan gesels oor alledaagse dinge.

Looking For:

A guy (24 - 36)

Iemand wat my die kans sal gun om EK te wees~wat saam met my sal stap, elke oomblik van die lewe sal geniet~ iemand wat effens sterker is as ek en lyding kan neem. Ek hou van n metgesel wat baie reguit en eerlik is, wat nie bang is vir gesels nie en wat die lewe storm kan loop

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
152cm (4' 11.8")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Green

Work & Profession:

Education:
Advanced Degree
Profession:
Practice Manager
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke Occasionally
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Bela Bela, Modimolle, Mookgopong, Vaalwater, Pienaarsrivier, Rust de Winter, Mokopane Central, Akasia, Chroompark, Impala Park
All Rights Reserved